Yahoo Canada Web Search

Search results

  1. Die NG Kerk se geskiedenis in Suidelike Afrika begin met die aankoms van die Nederlander, Jan van Riebeeck, aan die Suidpunt van Afrika op 6 April 1652. Hy moes in opdrag van die Verenigde Oost-Indiese Kompanjie ‘n halfwegstasie na die Ooste vind.

    • Sinode

      Die NG Kerk se geskiedenis in Suidelike Afrika begin met die...

  2. • Die geskiedenis van kerk-staat verhoudinge (“ history of church-state relations ”) wat tot ’n verstaan wil kom van die kompleksiteite van die kerk en sy sosio-politieke konteks se ...

    • Die Vestiging Van Die Kerk in Suid-Afrika
    • Die Eerste Kerk
    • Die Stigting Van Die Eerste Gemeentes
    • Kaapse Kerk
    • Die Sinode Van Wes-Kaapland
    • 1 Die Sinode Van Oos-Kaapland
    • 2 Die Sinode Van Noord-Kaapland
    • Die Vrystaatse Kerk
    • Die Natalse Kerk
    • Die Transvaalse Kerk

    Die bestaan van die Nederduitse Gereformeerde Kerk spruit uit die landing van Jan van Riebeeck en sy 90 mede-Nederlanders in April 1652 aan die Kaap. As lidmate van die Vaderlandse of Nederduitse Gereformeerde Kerk (NG Kerk) sou van hulle opgaan in die stigting van die eerste gemeente, Kaapstad, in 1665. Histories koppel “Nederduitse” die NGK aan d...

    Met die aankoms van Jan van Riebeeck aan die Kaap word die Fort de Goede Hoop opgerig. Die “Kat” sou vir 13 jaar as die eerste gereformeerde kerk dien. Predikasie is voorgelees deur die sieketrooster of deur ‘n predikant aan boord van ‘n verbyvarende VOC skip. Later sou dienste ook gehou word in die skure op Coornhoop en De Schuer. In 1665 is daar ...

    Kaapstad:Soos reeds genoem het die Kaapstadse gemeente in 1655 ontstaan. Die gedagte aan ‘n permanente plek van aanbidding het in 1674 ontstaan. Op 9 April 1678 is die hoeksteenlegging van die “proper kerckje” deur goewerneur Bax waargeneem. Die bouery is egter gestaak en in 1699 is die goewerneur weer genader. Die gebou is in 1704 ingewy. Die gebo...

    Die naam “gereformeerd” is die naam van hierdie kerk wat sedert 1665 vir die eerste gemeente naamlik Kaapstad gebruik is. Ten opsigte van die NG Kerk in Suid-Afrika of Kaapse Kerk is die term “hervormd” as ‘n wisselterm vir “gereformeerd” na die voorbeeld van ontwikkelinge in Nederland, veral die eerste helfte van die 19e eeu (van ongeveer 1804-184...

    Die Kaapse Kerk soos hierbo beskryf sou sedert 1842 die naam van Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika behou. Dit is dan ook tot vandag toe nog die amptelike naam van die Sinode van Wes-Kaapland. Die Sinode bestaan uit 228 gemeentes wat in 25 ringe georganiseer is. UIt hierdie Sinode sou daar egter ook oor tyd twee ander Sinodale gebiede ve...

    Tydens ‘n Buitengewone Sinodesitting van die NG Kerk van Suid-Afrika (Kaapland) wat vanaf 18 Oktober 1973 te Kaapstad gehou is, het die 111 gemeentes uit Oos-Kaapland amptelik besluit om af te stig. Op 22 Oktober 1973 vorm hierdie gemeentes die nuwe Sinode van Oos-Kaapland. Ds DT du P Moolman word as eerste moderator verkies.

    By die sinode van 1975 word ’n ad hoc-kommissie benoem om alle implikasies van ’n afsonderlike sinode vir Noord-Kaapland te ondersoek. Die volgende ringe is vir die doel van die ondersoek, as die gebied van die moontlik te stigte sinode vir Noord-Kaapland beskou, nl. Dutoitspan, Hopetown, Griekwastad, Calvinia, Kenhardt, Reivilo, Upington, Warrento...

    Die eerste sinode van die NG Kerk in die Oranje-Vrystaat wat van 10 – 13 Mei 1865 in Bloemfontein gehou is, was ook ‘n regstreeks uitvloeisel van die uitspraak in die Loedolff-saak. ‘n Kerkvergadering van al elf NG gemeentes in die Vrystaat het in September 1863 besluit om nie onmiddellik stappe vir die totstandkoming van ‘n eie sinodale verband te...

    Met die vestiging van die Voortrekkers in Natal na die Slag van Bloedrivier, is die eerste NG Gemeente noord van die Gariep in 1839 in Pietermaritzburg gestig. Daarna het die gemeentes in Ladysmith (1854), Weenen (1859) en Greytown (1859) gevolg. Aanvanklik was die Natalse Kerk volledig staatskerk. Die uitspraak van die Loedolff-saak in 1862 het NG...

    Wat in 1853 as ‘n NGK met net ‘n eie, selfstandige organisasie begin het, word na die aanvaarding van artikel 20 van die grondwet van die destydse Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR of Transvaal) sedert ongeveer 1858 die Nederduitsch Hervormde Kerk (NHK) genoem. Teenoor en naas die NHK sou die eerste algemene kerkvergadering van die NGK in die ZAR in...

  3. Geskiedenis. Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika bestaan sedert 1859 reeds, en het van die oorspronklike 5 kerke, tot 382 kerke in 2023 gegroei, Daar is tans 240 predikante. Plaaslike kerke is regoor die RSA en ook in Namibië, Zimbabwe en Zambië versprei.

  4. Die Gereformeerde Kerke is 'n Christelike kerk in Suid-Afrika wat in 1859 in Rustenburg gestig is. [1] Lede van die kerk word soms na verwys as Doppers. [3] As een van die oudste kerkverbande onder die Afrikaners, word dit beskou as een van die Drie Susterkerke .

  5. Die NG Kerk se geskiedenis in Suidelike Afrika begin met die aankoms van die Nederlander, Jan van Riebeeck, aan die Suidpunt van Afrika op 6 April 1652. Hy moes in opdrag van die Verenigde Oost-Indiese Kompanjie ‘n halfwegstasie na die Ooste vind.

  6. Nov 11, 2015 · Geloof het ’n agtergrond in die geskiedenis: Die eerste hoofstroom leer dat geloof ’n agtergrond het in die werklikheid van dinge wat in die geskiedenis plaasgevind het, en leer ’n identiteit tussen woord van die mens en Woord van God in die Bybel.